Plant Strukture en Funksies leergids fokus op plantanatomie, naamlik die sade, wortels, stamme en takke, blare, blomme en vrugte van die sitrusboom, asook plantfunksies krities in plantproduksie.
Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele opleidings media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Strus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2017.