Sitrus Snoei Leergids

Sitrus Snoei Leergids

Documents

pdf Sitrus Snoei Leergids  Published Popular

Sitrus Snoei Leergids

Die Sitrus Snoeiwerk reeks gee aandag aan die verskeie snoei strategieë wat van belang is op sitrusplase, waar dieselfde faktore, verwagte uitkomste en beperkings van toepassing is op al die strategieë.

Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele opleidings media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2017.

pdf Module 1 - Snoeibeginsels  Published Popular

Module 1 - Snoeibeginsels

Module 1 kyk na die beginsels wat snoeiwerk lei, soos die strukturele ontwikkeling van sitrusbome, die tydsberekening van snoei, en verskeie snoeimetodes.

pdf Module 2 - Snoei Toerusting  Published Popular

Module 2 - Snoei Toerusting

Module 2 beskou die toerusting wat gebruik word vir snoei, hoe om die regte gereedskap te kies vir die regte taak, en hoe om toerusting skoon te maak, te onderhou en te berg om die beste en langste gebruik daaruit te kry.

pdf Module 3 - Snoei Praktyke  Published Popular

Module 3 - Snoei Praktyke

Module 3 behandel verskeie snoeipraktyke vir beide volwasse en jong sitrusbome, asook onderhoudende en korrektiewe snoeiprosedures.