Documents

 

Sitrus Snoei

Die Sitrus Snoeiwerk reeks gee aandag aan die verskeie snoei strategieë wat van belang is op sitrusplase, waar dieselfde faktore, verwagte uitkomste en beperkings van toepassing is op al die strategieë.


Audio visual covers 04

2021 Course Description Inhoudsuiteensetting
2021 Unit Standards Leergids (2.47 MB)
2021 Information YouTube
2021 Downloads Direkte Aflaaiblad (lede)

         


Die Sitrus Snoeiwerk opleidingsgids kan hier in Afrikaans afgelaai word as ʼn saamgevoegde dokument of as individuele modules. Klik hier om individuele modules te sien, en hom hulle direk na jou toestel af te laai.

Module 1 - Snoeibeginsels (913 KB)
Module 2 - Snoei Toerusting (882 KB)
Module 3 - Snoei Praktyke (869 KB)

Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2017.

Login

Remember Me
CURATED AND MODERATED BY