Die Geïntegreerde Plaagbestuur vir Sitrus reeks is bedoel vir verkenners en personeel wat werk met plaagbeheer en -bestuur.
Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is.
© Sitrus Akademie NPC | 2de uitgawe 2017.