Die Geïntegreerde Plaagbestuur vir Sitrus reeks is bedoel vir verkenners en personeel wat werk met plaagbeheer en -bestuur.
|
Module 1 - Inleiding tot Geïntegreerde Plaagbestuur (1.25 MB) Voor-oes Vrugte Analise en Verkenning vorms word voorsien. Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2020. |