Monitering en Inspeksie vir Fitosanitêre Markte Leergids

Monitering en Inspeksie vir Fitosanitêre Markte Leergids

Documents

pdf Sitrus - Valskodlingmot en Vrugtevlieg Leergids  Published Popular

Sitrus - Valskodlingmot en Vrugtevlieg Leergids

Die Monitering en Inspeksie vir Fitosanitêre Markte vir Sitrus module dek die bestuurprotokols en -stelsels essensieel vir die monitering en inspeksie vir vrugte wat besmet is deur plaaginsekte van belang vir sensitiewe uitvoermarkte.

Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2020.