CRW
Citrus Resource Warehouse
Die Monitering en Inspeksie vir Fitosanitêre Markte vir Sitrus module dek die bestuurprotokols en -stelsels essensieel vir die monitering en inspeksie vir vrugte wat besmet is deur plaaginsekte van belang vir sensitiewe uitvoermarkte.
|
|
Die Monitering en Inspeksie vir Fitosanitêre Markte vir Sitrus opleidingsgids kan hier in Afrikaans afgelaai word as ʼn saamgevoegde dokument of as individuele modules. Klik hier om individuele modules te sien, en hom hulle direk na jou toestel af te laai. Sitrus - Valskodlingmot en Vrugtevlieg Leergids (400 KB) Addisionele hulpbronne: CRI Cutting Edge Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 2de uitgawe 2022. |