Documents

 

Veilige Hantering van Landbouchemikalieë Leergids

Documents

pdf Veilige Hantering van Landbouchemikalieë Leergids  Published Popular

Veilige Hantering van Landbouchemikalieë Leergids

Die Veilige Hantering van Landbouchemikalieë reeks dek algemene veiligheid rondom landbouchemikalieë in die werkplek, die gebruik van persoonlike beskermende toerusting tydens die hantering van landbouchemikalieë, en die prosedures vir die veilige berging, meng en toediening van landbouchemikalieë.

Die inhoud van hierdie module is baseer op oudiovisuele opleidings materiaal wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 2de uitgawe 2019.

pdf Module 1 - Algemene Veiligheid  Published Popular

Module 1 - Algemene Veiligheid

Module 1 kyk na die beroepsgesondheid en veiligheid regulasies wat die hantering van gevaarlike landbouchemikalieë bepaal, en die noodprosedures in geval van vergiftiging en vermorsing.

pdf Module 2 - Landbouchemikalieë Stoor  Published Popular

Module 2 - Landbouchemikalieë Stoor

Module 2 behandel die regulasies vir die veilige berging van landbouchemikalieë. Dit bespreek ook die identifisering en klassifisering van landbouchemikalieë, en hoe om weg te doen met kontamineerde items.

pdf Module 3 - Landbouchemikalieë Toedieningsbeginsels  Published Popular

Module 3 - Landbouchemikalieë Toedieningsbeginsels

Module 3 kyk na die verskeie toedieningsmetodes van landbouchemikalieë, asook die meng van landbouchemikalieë, en hoe om toedieningstoerusting skoon te hou.

Login

Remember Me
CURATED AND MODERATED BY