Die Veilige Hantering van Landbouchemikalieë reeks dek algemene veiligheid rondom landbouchemikalieë in die werkplek, die gebruik van persoonlike beskermende toerusting tydens die hantering van landbouchemikalieë, en die prosedures vir die veilige berging, meng en toediening van landbouchemikalieë.
|
Module 1 - Algemene Veiligheid (662 KB) Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2019. |