Documents

 

Sitrus Oeswerk

Die Sitrus Oeswerk reeks spreek die behoefte aan vir die opleiding van permanente en seisoenale werkers in sitrus oeswerk en boordsanitasie.


Audio visual covers 09

2021 Course Description Inhoudsuiteensetting
2021 Unit Standards Leergids
2021 Information YouTube
2021 Downloads Direkte Aflaaiblad (lede)

         

 


Die Sitrus Oeswerk opleidingsgids kan hier in Afrikaans afgelaai word as ʼn saamgevoegde dokument of as individuele modules. Klik hier om individuele modules te sien, en hom hulle direk na jou toestel af te laai.

Module 1 - Oeswerk Toesighouding (420 KB)
Module 2 - Oespraktyke (397 KB)
Module 3 - Boordsanitasie (393 KB)

Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2022.

Login

Remember Me
CURATED AND MODERATED BY