Die Sitrus Aanplanting Bestuur reeks is daarop gemik om ʼn begrip te skoei van die ontwikkeling van nuwe sitrusboorde, en die rekordhouding van individuele boorde oor hulle leeftyd.
Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2017.
Module 1 bevat sitruskultivars en onderstamme, boord uitleg en beplanning, boordvestiging en boord rekordhouding.
Module 2 behandel sitruskultivars en sitrusonderstamme in meer detail.
Module 3 fokus op die natuurlike hulpbronne (grond, water, klimaat, topografie en erosie) wat boord uitleg en oriëntasie beïnvloed.
Module 4 dek die verskeie aspekte van boordvestiging, insluitende die gereedskap en toerusting wat nodig is, grondvoorbereiding, windskerms, besproeiinginstallasie, en die sorg van jong bome.
Module 5 behandel die belangrikheid van rekordhouding.
Internal Citrus PublicationsNewslettersNews ArticlesResearch Reports and PapersExtensionMarket AccessConsumer AssuranceEconomicsLogisticsInformationTransformationLearning ResourcesGovernment PublicationsBest Practice HandbookList of AcronymsSItemap