CRW
Citrus Resource Warehouse
Die Sitrus Aanplanting Bestuur reeks is daarop gemik om ʼn begrip te skoei van die ontwikkeling van nuwe sitrusboorde, en die rekordhouding van individuele boorde oor hulle leeftyd.
|
|
Module 1 - Inleiding tot Sitrus Aanplanting Bestuur (736 KB) Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2017. |