Sitrus Aanplanting Bestuur Leergids

pdf Sitrus Aanplanting Bestuur Leergids  Published Popular

Sitrus Aanplanting Bestuur Leergids

Die Sitrus Aanplanting Bestuur reeks is daarop gemik om ʼn begrip te skoei van die ontwikkeling van nuwe sitrusboorde, en die rekordhouding van individuele boorde oor hulle leeftyd.

Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. 
© Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2017.