Documents

 

Sitrus Pakhuise

Die Sitrus Pakhuise reeks bestaan uit nege modules, wat daarop gemik is om insig en ʼn deeglike begrip van die werking van sitrus pakhuise te ontwikkel. Die modules kan ook gebruik word om permanente en seisoenale pakhuiswerkers op te lei. Hierdie reeks vervang die verouderde Sitrus Na-Oes en Sitrus Verpakking reekse.

Audio visual covers 10

2021 Course Description Inhoudsuiteensetting
2021 Unit Standards Leergids
2021 YouTube Logo YouTube
2021 Downloads Direkte Aflaaiblad (lede)

         

 


Die Sitrus Pakhuise opleidingsgids kan hier in Afrikaans afgelaai word as ʼn saamgevoegde dokument of as individuele modules. Klik hier om individuele modules te sien, en hom hulle direk na jou toestel af te laai.

Module 1 - Pakhuis Oorsig (406 KB)
Module 2 - Pakhuis Infrastruktuur en Beplanning (451 KB)
Module 3 - Pakhuis Sanitasie (417 KB)
Module 4 - Ontvangs en Aanvanklike Prosesse (407 KB)
Module 5 - Vrugte Behandelings (410 KB)
Module 6 - Sorteer en Gradering (427 KB)
Module 7 - Verpakkingspraktyke (454 KB)
Module 8 - Gehaltebestuur (429 KB)
Module 9 - Logistiek (421 KB)

Die inhoud van hierdie leermateriaal is baseer op oudiovisuele media wat deur die Sitrus Akademie geproduseer is. © Sitrus Akademie NPC | 1ste uitgawe 2022.

Login

Remember Me
CURATED AND MODERATED BY